Karel Combrinck: Britse onttrekking geen verlies vir Europa

Die besluit van die Britse volk om hulle land uit die Europese Unie te onttrek is, saam met die val van die Berlynse muur, sekerlik die belangrikste politieke gebeurtenis in die Westerse wêreld sedert die tweede wêreldoorlog.

Die goeie nuus … Lees verder

Karad?ic, ‘n slagoffer van handelsbeloftes

Klaarblyklik is 'n appèl reeds Vrydag teen die uitlewering aanhangig gemaak, maar die Serwiese regering het nie gereageer op Karad?ić se regsverteenwoordiger se versoek om te appelleer nie.

Karad?ić is deur gemaskerde lede van die Serwiese geheime diens vergesel na … Lees verder