T.T. Cloete is dood

Die Afrikaanse digter T.T. Cloete het vanoggend in die Mooimed-hospitaal op Potchefstroom gesterf. Hy was een van die bekendste moderne Afrikaanse digters wat veral in woordspel en kriptiese beeldspraak uitgemunt het. Theunis Theodorus Cloete is op Republiekdag, 31 Mei, in … Lees verder

Terug na die volk: ‘n literêre slagspreuk?

Geruime tyd reeds dink ek daaraan om iets oor die Afrikaanse letterkunde te skryf, daardie letterkunde wat dreig om saam met ons taal uit te sterf soos wat Engels en politieke korrektheid tsoenami-gewys oor ons spoel. Miskien bied die dood … Lees verder

Afrikaner, Eurokaner, Aussiekaner, jy het soveel om te sê!

Waarskynlik beskou die meeste Afrikaners letterkunde as nie baie belangrik nie. Die politiek of die ekonomie is vir hulle meer bepalend vir ons toekoms. En die soort politieke neerlae wat ons oor die afgelope paar dekades gely het, is verantwoordelik … Lees verder

Die oorlog is nog lank nie verby nie

Dan Roodtdeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder

Is die Bantoe ‘n Afrikaner?

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Dít mag dalk na ‘n vreemde vraag lyk, maar ek kon seker ook die vraag anders gestel het deur te vra: Is die Bantoe inheems aan … Lees verder

praag begin ‘meem’-veldtog om stereotipering van Afrikaners teen te werk

NPVWL_domenregspraag het ‘n ‘meem’-veldtog begin om die stereotipering en verguising van Afrikaners in die hoofstroommedia, veral Naspers, teen te werk. N.P. van Wyk Louw se foto sal saam met allerlei slagspreuke gebruik word met die gedagte dat dit viraal op … Lees verder

‘n Kritiek op die Afrikanerleiers

Ek is ‘n gewone Afrikaner wat hartstogtelik lief is vir my taal, my mense en my volk en sy geskiedenis. Die vryheid van my volk lê my na aan die hart, en namate ons dieper in die moeras van oorgawe Lees verder