Resep vir Afrikanerherlewing

In ‘n Afrikanerherlewing speel innerlike of geestelike/nie-tasbare sake sekerlik die deurslaggewende rol, bv bewustheid van ons geskiedenis, kultuur en identiteit; die durf of wil tot handhawing; om op te staan en nie vertrap of verswelg te word nie. In hierdie … Lees verder

‘n Groen aanleg

Om na groener en meer omgewingsvriendelike motors oor te skakel, sal geen sin maak indien die fabrieke wat sulke motors vervaardig nie ook aan dieselfde streng vereistes voldoen nie.

'n Besoek aan die Tsutsumi-fabriek in Toyotastad, naby Nagoya in Japan, … Lees verder