ANC begin grond sonder vergoeding onteien

Die ANC-leierskap van Ekurhuleni, die monsteragtige “metro” wat op die Oos-Rand geskep is en  uit verskillende dorpe en stede bestaan, het vorendag gekom met die land se eerste “onteiening sonder vergoeding”.

Die swart ANC-burgemeester van die uitgestrekte stedelike gebied, Mzwandile … Lees verder

Swak taal in parlement ondersoek

Die voorsitter in die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza het onderneem om ondersoek in te stel na ‘n beweerde dreigement en swak taal wat deur die adjunkminister van Handel en Nywerheid, Mzwandile Masina tydens die debat oor die Presidensie se begrotingsrede … Lees verder

‘Vorige Jeugliga-leiers was skelm’

Oneerlike voormalige ANC-jeugligaleiers het die organisasie “drooggemelk”.

“Ons weet vir ’n feit dat die oneerlike voormalige lede wat die organisasie drooggemelk het nou ander selfverrykende skemas in die vorm van nuwe politieke partye begin het,” het die sameroeper van ’n Lees verder

Jeugliga sonder geld bied verskonings aan

ancylDie ANC-jeugliga het Dinsdag om verskoning gevra aan almal wat hy in die verlede verontreg en beledig het.

“Dit is belangrik dat ons op die spesiale geleentheid ’n openbare verskoning rig aan almal wat deur die organisasie verontreg en beledig … Lees verder