Mantashe klim in teen buitelandse mynbelange

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het uitvoerende beamptes in die mynsektor daarvan beskuldig dat hulle negatiewe sienings oor Suid-Afrika aanwakker.

Daar is ‘n gebrek aan vertroue tussen die partye in die mynbedryf wat aangespreek moet word, het Mantashe gister … Lees verder

SAKP is verbind tot transformasie in mynbedryf

sakp_betogingDie Suid-Afrikaanse Kommuniste party sê mynmaatskappye wat die voorwaardes vir mynlisensies breek, moet gestraf word.

Die hoofsekretaris van die SAKP, Blade Nzimande sê mynmaatskappye se sug na mega-winste kan nie verder toegelaat word nie.

Nzimande sê die voorgestelde indaba moet … Lees verder

Geen werkskepping onder huidige toestande nie

Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, of NEASA, sê onder die huidige toestande sal daar geen werklike werkskepping deur die privaatsektor wees nie

Die uitvoerende hoof van NEASA, Gerhard Papenfus, sê sake-ondernemings voel nie meer welkom in Suid-Afrika nie.

Papenfus sê … Lees verder

Tuberkulose maai onder mynwerkers

Maandag word gewy aan die stryd teen tuberkulose wêreldwyd om bewustheid aan te help.

Soos met misdaad, is Suid-Afrika ook hoog op die lys lande waar hierdie siekte voorkom.

Die tema vanjaar is: “Bereik die drie-miljoen”. Dit is die aantal … Lees verder

Amcu, Alliansie onder druk

waspDie Werkers- en Sosialisteparty, WASP het die mynwerkersvakbond, Amcu teen sy besluit om Donderdag te staak, gewaarsku.

‘n Woordvoerder van die WASP, Mmametlwa Sebei sê Amcu word nie deur die ander vakbonde ondersteun nie.

Amcu het volgens WASP nie steun … Lees verder

Indiese beleggers na Lesotho

‘n Sake-afvaardiging van Indië het in Lesotho aangekom om beleggingsmoontlikhede te ondersoek.

Die ministerie van Buitelandse Sake sê die afvaardiging van 15-lede sal moontlike beleggings ondersoek in sektore soos landbou, die mynbedryf en toerisme.

Hulle sal met amptenare van die … Lees verder

Diamante sal aan SA blink toekoms verseker

De Beers - Venetia Diamond MineDie land se mynbedryf is gereed vir groei, het president Jacob Zuma Dinsdag gesê.

“Die R20 miljard belegging in die diamantbedryf, die grootste enkele belegging in die diamantbedryf in dekades, stuur seine wat inderdaad wys ons mynbousektor is gereed vir Lees verder