Monaco se koninklikes besoek Mvezo

Prince Albert en Prinses Charlene van Monaco het Woensdag Mvezo, in die Oos-Kaap, asook die omliggende dorpe besoek, het Mandela se kleinseun Mandla Mandela gesê.

“Die koninklike huis van Mandela is opgewonde om die Prins en Prinses van Monaco hier … Lees verder