HOP-huis aansoeke gebrand in Musina

Opposisiepartye en gemeenskapslede by Musina in Limpopo beweer dat munisipale amptenare en raadslede betrokke kon gewees het by ‘n brand die naweek by die kantoor van die munisipaliteit se behuisingsbestuurder, Kenneth Ravhuanzo.

Die brand is geblus voordat dit na die … Lees verder

Tweede Malawiër met miljoene se dwelms betrap

beitbrug‘n Malawiër sal Vrydag in Musina se landdroshof om borgtog aansoek doen nadat hy na bewering in die besit van kokaien ter waarde van R19 miljoen betrap is.

Hy is verlede week by die Beitbrug-grenspos in hegtenis geneem.

Die dwelms … Lees verder

Vrou met plofstof by Beitbrug voor

Beitbrug
Beitbrug

’n Vrou wat in Limpopo met plofstof in haar besit betrap is, sal Vrydag in die hof op Musina verskyn.

 Sy is Donderdagaand by die Beitbrug-grenspos voorgekeer. 

Die 23-jarige vrou was per bus vanaf Zimbabwe na Suid-Afrika onderweg toe Lees verder