Uganda se president mik vir lewenslange termyn

Pres. Yoweri Museveni (foto bo links, in die geselskap van Barack Obama) word volgens Uganda se grondwet verbied om homself opnuut verkiesbaar te stel, maar indien die parlement besluit om die klousule rakende ouderdom te verwyder, kan hy “lewenslange” president … Lees verder

Uganda begin voorberei vir 2016 se verkiesing

Uganda se presidentsveldtog het Maandag afgeskop met die oog op verkiesings­ wat in Februarie 2016 gehou word.

In die verkiesing kom die land se veteraanpresident teen ’n ou teenstander en afgedankte premier te staan.

Agt kandidate het hulle beskikbaar gestel … Lees verder