Dan Roodt: Sondagaktueel 1

In hierdie potgooi van net oor  ‘n halfuur bespreek Dan en Karin Roodt die nuusgebeure van die week, sowel plaaslik as internasionaal. Dit wissel vanaf die haatspraakklag teen Steve Hofmeyr tot die Russiese president Wladimir Poetin se onderhoud met die … Lees verder

Lyndenburgse kind doodgeskok agv munisipale wanbestuur

Die Lyndenburgse munisipaliteit probeer hul wanbestuur en gewone onbeholpenheid wegpraat nadat ‘n wit kind deur ‘n ontblote kabel doodgeskok is.

Die Thaba Chweu-munisipaliteit sê hulle is nie aanspreeklik vir die dood van Jaden Landsberg nie.

Hy en maats het gaan … Lees verder

Eskom skakel ses munisipaliteite se ligte af

Ses munisipaliteite in Noordwes en die Noord-Kaap staar van môre af daaglikse kragonderbrekings in die gesig indien hulle nie betalingsooreenkomste met Eskom aangaan nie.

Die munisipaliteite skuld Eskom miljarde rande.

In Noordwes sal daar van môre af kragonderbrekings in die … Lees verder

Eskom gaan wanbetalers se krag afsny

Die Pretoriase Hooggeregshof het AfriForum se aansoek om te verhoed dat Eskom kragvoorsiening aan munisipaliteite weens wanbetaling afsny, met kostes van die hand gewys. Regter Hans Fabricius het beslis dat munisipaliteite verantwoordbaar gehou moet word.

Dit is meestal munisipaliteite in … Lees verder

Vrystaatse munisipaliteite het meeste uitstaande skuld

Munisipaliteite in die Vrystaat het die meeste uitstaande skuld in vergelyking met ander provinsies.

Dit is volgens ‘n finansiële verslag, wat die stand van munisipaliteite landswyd soos op 30 Junie 2016, vergelyk. Die verslag dui daarop dat 73.7% van munisipaliteite … Lees verder

DA werk saam met EFF wat eis dat Stem, eiendomsregte waai

Die EFF het Woensdag ‘n aantal eise gestel aan die ANC en die DA vir nouer samewerking. Dit blyk dat Julius Malema en Mmusi Maimane (foto bo) gemene grond gevind het.

Malema se party eis onder meer die uitgooi van … Lees verder

Munisipale verkiesing 2016 ‘n referendum vir Zuma

Wit Suid-Afrikaners het Woensdag in munisipale verkiesings gestem in die hoop om die regerende ANC ’n gevoelige slag te kan toedien.

Die verkiesing word as ’n soort referendum oor Zuma gesien, wat verswak is deur korrupsie­skandale, hofsake en treurige ekonomiese … Lees verder

Munisipale bestuurders verdien meer as Zuma

Tshwane-metro se munisipale bestuurder Jason Ngobeni is Suid-Afrika se hoogsbetaalde staatsamptenaar met sy R3 miljoen jaarlikse salarispakket.

Hy verdien verdien meer as die president, adjunkpresident en kabinetsministers.

Die munisipale bestuurder van platsak Gauteng se plaaslike munisipaliteit Emfuleni, Yunus Chamda (middel, … Lees verder

Nie ‘n enkele skoon oudit in Limpopo, Noordwes

Die provinsies Limpopo en Noordwes kon weer nie daarin slaag om ‘n enkele munisipaliteit met ‘n skoon oudit op te lewer nie.

Dit is vervat in die Ouditeur-Generaal se verslag vir 2014/2015 wat in Pretoria ingedien is, het RSG berig.… Lees verder

NWU stem in om sukkelende munisipaliteite te help

Die wanprestasie van munisipaliteite in Noordwes was een van die hoofpunte op die agenda by vandeesweek se Lekgotla wat deur lede van die provinsiale Uitvoerende Raad bygewoon is.

Volgens plaaslike regeringswoordvoerder, Brian Setswambung, het die Noordwes-Universiteit ingestem om sy kundigheid … Lees verder

ANC-minister smeek Oos-Kaapse munisipaliteite om Eskom-betalings

Die ANC-minister van openbare ondernemings, Lynn Brown, smeek in ‘n onlangse verklaring munisipaliteite in die Oos-Kaap om Eskom te betaal. “Dit is onaanvaarbaar vir burgers om gedurende dié seisoen te ly,” sê sy. “Munisipaliteite moet verantwoordelikheid aanvaar en diegene met … Lees verder

Kubaanse ingenieurs lê rond in luukse akkomodasie

Kubaanse ingenieurs wat sowat ses maande gelede in die Vrystaat aangekom het en na plaaslike munisipaliteite uitgeplaas sou word, het nog nie ‘n steek werk gedoen nie.

Tydens ‘n sitting van die provinsiale wetgewer Donderdag, is verneem dat die ingenieurs … Lees verder