Die dorp Reddersburg het hom van ANC-politici bevry en inwoners verskaf nou self hul eie dienste aan blank en swart, soos wat mnr. Jaap Kelder in dié video verduidelik. Dit volg nadat die Kopanong-munisipaliteit weens wanbestuur onder administrasie geplaas is. … Lees verder
Etiket: munisipaliteit
Provinsies en stadsrade ondermyn demokrasie met nuwe wetgewing
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad onder aanvoering van burgemeester Patricia de Lille en die DA Alliansie probeer tans drakoniese munisipale wetgewing deur die stadsraad gevoer te kry wat die amptenary in absolute beheer oor die woonomgewing van elke inwoner sal … Lees verder
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad onder aanvoering van burgemeester Patricia de Lille en die DA Alliansie probeer tans drakoniese munisipale wetgewing deur die stadsraad gevoer te kry wat die amptenary in absolute beheer oor die woonomgewing van elke inwoner sal … Lees verder
Oproerige stakers vandaliseer Sasolburg-munisipaliteit, kliniek
Die polisie moes van rubberkoeëls skokgranate gebruikmaak om oproeriges in Sasolburg uiteen te jaag.
Stakende werkers van Sasolburg se Metsimaholo-munisipaliteit het amok gemaak, het die Vrystaatse polisie gesê.
“Die werkers het die munisipaliteitgebou Woensdag met klippe bestook,” het ‘n polisiewoordvoerder, … Lees verder
Familie van vermoorde raadslid verloor vertroue in regspleging
Die familie van die vermoorde Rustenburgse raadslid, Moss Phakoe, sê hulle het vertroue verloor in die land se regstelsel, het RSG berig.
Dit volg nadat die Noordwes Hooggeregshof gister die skuldigbevinding en vonnis van die voormalige burgemeester van Rustenburg, Matthew … Lees verder
Hartebeespoortdam loop tans vol riool
Rioolafval van miljoene liter van die Madibeng-munisipaliteit stroom al sowat ’n maand lank elke dag in die Hartbeespoortdam luidens ‘n berig in Beeld.
Madibeng sluit Brits, Hartbeespoort, Mothlutlung, Damonsville en Letlhabile in waar ‘n groot aantal pompe buite werking is … Lees verder