Dan Roodt: Die slegte en die goeie van die munisipale verkiesing

Ek het nie ‘n perd in die resies gehad met dié munisipale verkiesing nie. Toenemend voel ek dat verkiesings eintlik irrelevant raak sover dit die Afrikanerminderheid aanbetref. ‘n Mens kan verkiesings gebruik om bietjie hoofstroompublisiteit te verkry, maar sodra jy … Lees verder

Twee IVP-lede geskiet In KZN

Twee IVP-lede is doodgeskiet in die Umtshezi-gebied naby Estcourt in KwaZulu-Natal.

Siyanda Mnguni en Thokozani Majola is Vrydagaand geskiet. Besonderhede is nog onduidelik.

Daar is gerugte dat die twee IVP-lede vir die munisipale verkiesing op 3 Augustus stemme gewerf het … Lees verder

Duisende in SA doen aansoek om spesiale stemme

Duisende Suid-Afrikaanse kiesers in drie provinsies het reeds by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aansoek gedoen om spesiale stemme uit te bring tydens die 2016 Munisipale Verkiesing.

Meer as 55 700 aansoeke is die Vrystaat ontvang terwyl meer as 67 000 … Lees verder