Vyf vas wat LUR en ander se huise afbrand

Vyf swartes is in hegtenis geneem nadat die huis van Noordwes se LUR vir onderwys, Sello Lehari, afgebrand is.

Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die vyf sal na verwagting in die Moretele-landdroshof in Temba vandag verskyn. Hulle staan tereg op aanklagte … Lees verder

Dele van Vrystaat sonder water oor wanbetaling

Virginia, Welkom, Hennenman, Ventersdorp en Alanridge moet Maandagoggend sonder water klaarkom nadat Sedibeng-water die watertoevoer na die Matjhabeng-munisipaliteit opgeskort het.

Sedibeng tot dié stap oorgegaan weens wanbetaling. Die munisipaliteit skuld glo sowat R945 miljoen.

Betalende inwoners is ontstoke en sê … Lees verder

SAPD by Rustenburg ontplooi na oproer

Spanning in Boitekong naby Rustenburg in Noordwes het afgeneem nadat die SAPD teen oproermakers van Sondela en Meriteng ontplooi is. Die afgelope twee dae is die gebied op horings geneem.

Polisiewoordvoerder, Kelebogile Moleko, sê die polisie het die situasie sedert … Lees verder