‘n Agtienjarige Moslemman het selfmoord gepleeg nadat hy 9 ander mense om die lewe gebring het in ‘n moordtog in München, die hoofstad van die Duitse deelstaat Beiere. Die Duitse minister van binnelandse sake, Thomas de Maizière sal om 11-uur … Lees verder
Etiket: München
Is Beierse messteker ‘n Moslem?
Die ondersoek na die aanval waarin vier mense Dinsdag met ’n mes op ’n stasie in Grafing, Duitsland gesteek is, is nie afgehandel nie
Een van die slagoffers is doodgesteek met ‘n mes deur ‘n aanvaller wat die passasiers as … Lees verder
Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Eergister was ek saam met my 11-jarige seuntjie, ‘n motorgeesdriftige met sy eie aanlyn- virtuele “motormaatskappy” by die Johannesburgse Motorskou. By die BMW-afdeling het ‘n besoekende … Lees verder