Meubelsaak vra om verskoning oor slegs-mans katalogus

Ikea Israel het ‘n verskoning uitgereik omdat sy meubelkatalogus net mans en seuns bevat en geen vroue nie.

“Ons besef dat mense ontsteld is daaroor en dat die publikasie nie voorhou waarvoor IKEA staan nie, en ons vra om verskoning … Lees verder

Twitter slaan aan die brand in ontkenning oor Swede se verkragtingsepidemie

Die Amerikaanse president Donald Trump het sy gunsteling platform, Twitter, gebruik om die maatskaplike probleme wat veroorsaak word deur immigrasie in Swede te verduidelik.

Die president het getwiet: “My stelling oor wat gebeur in Swede was in verwysing na ‘n … Lees verder

Merkel belowe dat Moslems Duitse identiteit sal aanneem

Angela Merkel, Duitse kanselier, moes Maandag terugkrabbel oor immigrasie om haar posisie te behou as voorsitter van die CDU by die party se jaarvergadering in Karlsruhe.

Die kanselier het sogenaamde asielsoekers aangemoedig om te integreer. Binne die eerste tien minute … Lees verder

Zuma voer hoëvlaksamesprekings oor oop grense

Hoëvlaksamesprekings oor Suid-Afrika se migrasiebeleid sal Woensdag in Pretoria gevoer word weens druk op die land om oop grense te bevorder.

Suid-Afrika verduur kritiek uit veral ander Afrikalande weens xenofobiese geweld nadat ‘n mesaanval op ‘n Mosambiekse burger, Emmanuel Sithole, … Lees verder

Multikulti-kruisvaart bots uiteindelik met Engels

superbowlriotCoke se multikulti-kruisvaart het dié naweek uiteindelik tot ‘n etniese uitbarsting in hul tuisland gelei.

Die Amerikaanse Superbowl, ‘n groot nasionale sportgeleentheid, se advertensies is dikwels die onderwerp van omstredenheid, gewoonlik vir hul seksuele inhoud.

Hierdie jaar was daar weer … Lees verder

District 9: moeisame Hollywood-propaganda

‘n Ruimteskip verskyn bokant Johannesburg. Die klein groen mannetjies (lees: anderskleuriges) aan boord word na hul eie woongebied, District 9 (lees: Soweto), verban (lees: apartheid.) Swaar gewapende veiligheidsmagte hou die ruimtewesens in toom. (Die vorige bedeling se SAP en SAW.) Wikus … Lees verder

‘n Ruimteskip verskyn bokant Johannesburg. Die klein groen mannetjies (lees: anderskleuriges) aan boord word na hul eie woongebied, District 9 (lees: Soweto), verban (lees: apartheid.) Swaar gewapende veiligheidsmagte hou die ruimtewesens in toom. (Die vorige bedeling se SAP en SAW.) Wikus … Lees verder