Leon Lemmer: Californicaters in Mexifornia

Wanneer in die politiek aan Amerika gedink word, word die suidelike state met slawerny en verkramptheid en die noordoostelike state met progressiwiteit en verligtheid geassosieer. Florida, in die suidooste, staan as die Sonskynstaat bekend. Toe Fidel Castro in 1959 die … Lees verder