Doodslag op die paaie verwag, maar ambulanse staan

Die LUR vir Gesondheid in Limpopo, Phophi Ramathuba, verwag doodslag op die paaie oor die Paasnaweek.

Phophi sê mediese personeel behoort op bystand te wees in die geval van enige padongelukke in die provinsie, maar sy het ontdek die ambulanse … Lees verder

Weerdiens waarsku dat klimaatsverandering kom

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het bekend gemaak dat meer negatiewe uitwerkings van klimaatsverandering in die land gaan voorkom, veral in Mpumalanga en Limpopo.

Dit het aan die lig gekom by ‘n klimaatsverandering-konferensie in Mbombela. Die konferensie is georganiseer deur die Departement … Lees verder

ANC se staatsmynmaatskappy in Mpumalanga opgerig

Die ANC in Mpumalanga het aangedui dat ‘n provinsiale mynmaatskappy onder staatsbesit geskep kan word om ekonomiese groei en swart bemagtiging te bevorder.

Die besluit is geneem tydens die party se provinsiale kongres, het RSG berig.

Die ANC is glo … Lees verder

MTN sê staking raak net Limpopo, Mpumalanga

Die selfoonmaatskappy, MTN, sê nie alle dienssentrums in Suid-Afrika word deur die staking by die maatskappy geraak nie, het RSG berig.

Van die dienssentrums in Limpopo en Mpumalanga was buite werking weens die staking deur werkers van die kommunisiekasiewerkersvakbond, CWU.… Lees verder

Bek-en-klouseer glo onder beheer in twee provinsies

Die minister van landbou, Senzeni Zokwana sê bek-en-klouseer in Bambanani in KwaZulu-Natal, Mhinga in Limpopo en Marite in Mpumalanga is onder beheer, het RSG berig.

Hy het in Pretoria gesê dit volg na veldtogte in die gebiede om die siekte … Lees verder

Eskom: Kragagterstand sal nog 5 jaar duur

Die kragreus Eskom het gewaarsku dat dit tot vyf jaar kan neem om die agteruitgang in sy aantal kragstasies om te keer, het RSG berig.

Die kragvoorsiener se waarnemende uitvoerende hoof, Collin Matjila, sê die beskikbare energiefaktor sal eers teen … Lees verder

Swaar reën demp Krugerwildtuin, Oscar

natDaar is nog geen einde in sig vir die deurdringende reën wat dae reeds oor die noordelike en oostelike dele van die land uitsak nie, het RSG berig.

Dit reën reeds ‘n week lank in Gauteng en Mpumalanga. Die Suid-Afrikaanse … Lees verder

‘Wit verkragter’ se vrou bipolêr

bipolar2’n Wit man van Bethal in Mpumalanga wat reeds in ‘n Naspers-mediaveldtog skuldig verklaar is dat hy ses swartes gehuur het om sy jong vrou te verkrag voordat hy dit self gedoen het, is tans in aanhouding.

Die beskuldigde het … Lees verder

Aardskudding tref Gauteng, Limpopo, Mpumalanga

Die aardskudding wat dele van Gauteng gisteraand getref het, is volgens berigte ook in dele van Hartbeespoort, Johannesburg, Limpopo en Mpumalanga gevoel.

Twitter-gebruikers van Pretoria tot Randburg het gisteraand gegons dat hulle mure en vloere vir vyf tot sewe sekondes … Lees verder