Thys Human: Soweto-jeugdag – die ware oorsprong

Op hierdie 40ste herdenking van die Soweto-opstand, is dit gepas en nodig dat die werklike oorsaak van daardie opstande weer eens duidelik gestel word: Dit was nie die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal soos vandag steeds valslik beweer word nie. … Lees verder

Savimbi se kinders hewig ontsteld oor videospeletjie

Die voormalige leier van Unita, Jonas Savimbi, is nou ’n skurk in ’n videospeletjie en dit het sy kinders hewig ontstel, het AFP berig.

Die familie van die gevalle Angolese rebelleleier, Jonas Savimbi, dagvaar die vervaardigers van ’n gewilde videospeletjie, … Lees verder

Obama maak vrede met Kissinger se vyande

Die Withuis het aangekondig dat Kuba van ‘n lys van lande verwyder gaan word wat volgens die VSA terrorisme steun.

Die lys bevat onder andere die name van Iran, Soedan en Sirië. Die Amerikaanse departement van Buitelandse Sake het na … Lees verder

Zuma, Kubane na Brazzaville om ‘Cuito-oorwinning’ te vier

Kubane ter slagting
Kubane ter slagting

President Jacob Zuma sal Dinsdag vieringe in die Kongo-Brazzaville bywoon vir die 25ste herdenking van die Brazzaville-vredesverdrag wat die burgeroorlog in Angola beëindig het.

Verteenwoordigers van die regerings van Angola, Kuba en Suid-Afrika het die vredesakkoord op … Lees verder