Eise teen SAPD kos belastingbetalers R860 miljoen

Belastingbetalers moes die afgelope ses jaar al meer as R860 miljoen opdok vir siviele eise teen lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD).

As die skikkingsooreenkomste wat die SAPD sedert 2011 aangegaan het ook bygereken word, styg die bedrag tot meer … Lees verder

Suid-Afrikaners sterf soos vlieë op die paaie

Volgens die minister van vervoer, Dipuo Peters, is daar reeds 924 noodlottige padongelukke tot op 28 Desember aangemeld. In KwaZulu-Natal was daar 211 ongelukke waarin 249 mense dood is. In Gauteng was daar 156 noodlottige ongelukke waarin 174 mense omgekom … Lees verder

Byna tweederdes ry sonder motorversekering

motorsAl hoe meer Suid-Afrikaners kanselleer hul motorversekering na aanleiding van die hoër brandstofprys.

‘n Versekeringskenner, Christelle Fourie waarsku egter dat dit nie wys is nie, aangesien ‘n motor een van die grootste bates is wat ‘n mens besit.

Sy sê … Lees verder