Minister se dood dalk te wyte aan alkohol

Die polisie in Limpopo het bevestig dat die bestuurder van die vragmotor wat die dood van ‘n minister en sy lyfwagte veroorsaak het, positief vir alkohol getoets het.

Die vragmotorbestuurder, wat in ‘n ongeluk met die minister van Staatsdiens en … Lees verder

Verlamde wag reeds 2 weke tevergeefs op dokters

Die woordvoerder van die Vrystaatse regering, Mondli Mvambi, het gevra dat die verlamde Carina Visagie, wat al langer as twee weke in Bloemfontein se Pelonomi-hospitaal se spinale afdeling lê, nie moed moet verloor nie.

Dit het dié week aan die … Lees verder

Staat hou Zuma se seun verantwoordelik vir dood van insittende

Die noodlottige ongeluk waarin ‘n swart passasier, Phumzile Dube in Februarie op die M1 by Sandton dood is, is die president se seun se skuld.

Die staat het aangevoer dat Duduzane Zuma, seun van president Jacob Zuma, verantwoordelik is vir … Lees verder