Brief: Vandag is ek gatvol

Nie ‘n geïrriteerde soort gatvol nie. Nee, sommer ‘n soort ek-is-gereed-om-te-ontplof-gatvol. Ek is dik vir so baie dinge en situasies, in ons land en wêreldwyd.

Laat ek begin om te sê dat ek ‘n Boervrou is. Die bloed van my … Lees verder

Twee aangekeer vir moord op onderwyseres

Die polisie in Noordwes het Woensdagmiddag twee minderjarige swart seuns in verband met die moord op ‘n onderwyseres van Brits, Esbie Koster, in hegtenis geneem.

Polisiewoordvoerder, Mpeile Talane, het gisteraand aan OFM-nuus bevestig dat die seuns, onderskeidelik 16 en 17, … Lees verder

Motorkapingvideo-verdagte vra borg

'n Kapingstoneel Foto: The Sowetan
‘n Kapingstoneel Foto: The Sowetan

Een van die vier mans wat betrek word by ‘n motorkaping in die Johannesburgse middestad, wat op kringtelevisiekamera vasgelê is, sal Maandag om borgtog aansoek doen.

Siphelele Mdlalose (29), Khanyisani Ngubane (24), Mhlonishwa Mchunu (36) … Lees verder