Gesteelde Europese motors in Afrika verkoop

Westerse joernaliste popel deesdae aanmekaar oor die “nuutgevonde welvaart in Afrika”. Maar nie al daardie tekens van voorspoed soos selfone en luuksevoertuie word wettig bekom nie. Volgens Interpol word luuksemotors, veral viertrekvoertuie, wat in Suid-Europa en in Brittanje gesteel word … Lees verder

Maak seker jou motor sluit om diewe te fnuik

motordiefstalAl hoe meer motoriste word deur misdadigers geteiken wat die afstandsbeheer van hul ryding se sluitstelsel blokkeer.

Motoriste moet hul motor se deure liefs nagaan nadat hulle dit met die afstandsbeheer gesluit het, sê kapt. André Beetge van die polisie … Lees verder

Vorige adjunkminister in hof vir motordiefstal

Dinsdag het 'n vorige adjunkminister van maatskaplike ontwikkeling, David Malatsi, egter in die hof op Ekangala naby Bronkhorstspruit verskyn, het die SAUK berig.

Malatsi is na bewering in die besit van 'n gesteelde voertuig betrap en is op borg van

Lees verder