Twee bomontploffings ruk Istanboel

Die dodetal ná twee bomontplof­fings kort na mekaar naby die Istanboelse sokkerstadion het tot 38 gestyg, met 166 mense wat beseer is, het die Turkse minister van binnelandse sake, Suleyman Soylu, gister gesê.

Onder die slagoffers was minstens 30 polisiebeamptes.… Lees verder

Dertien gedood in motorbomaanval

In die aanloop tot die presidentsverkiesing in Somalië dié maand, is die militante Islamitiese groep, al-Sjabaab, besig om sy aanvalle te verskerp, het Reuters berig.

Militante het Sondag twee motorbomme buite ‘n polisiebasis in Somalië se hoofstad, Mogadishu laat ontplof … Lees verder

ISIS aanvaar aanspreeklikheid vir Kaïro-bom

Die Islamitiese Staat-groep (ISIS) se filiaal in Egipte het binne ure aanspreeklikheid vir ‘n bomaanval aanvaar en gesê dit is uit weerwraak vir die teregstelling van ses veroordeelde militante in Mei gedoen.

‘n Muur voor ‘n regeringsgebou is Donderdag afgeruk … Lees verder