Westerse joernaliste popel deesdae aanmekaar oor die “nuutgevonde welvaart in Afrika”. Maar nie al daardie tekens van voorspoed soos selfone en luuksevoertuie word wettig bekom nie. Volgens Interpol word luuksemotors, veral viertrekvoertuie, wat in Suid-Europa en in Brittanje gesteel word … Lees verder
Sleutelwoord: motor
Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef
Selfs al verslaan die hervormer Hossein Mousavi president Mahmoud Ahmadinejad in Vrydag se verkiesing, is dit nie seker dat dit enige iets aan Iran se kernambisies gaan verander nie. Israel sal in ieder geval daarvan hou om die hoogsgeheime kernaanleg … Lees verder
SAUK se berg skuld groter as vermoed
Die berg skuld van die SAUK is groter as wat voorheen vermoed is. Supersport word reeds byna R100 miljoen geskuld sê dië wat kennis dra binne die uitsaaier.
Nie net klein onafhanklike produksiehuise kry swaar nie, maar groter spelers in
… Lees verder