Plaasmoordenaar kry 30 jaar

‘n Swart plaasmoordenaar is Donderdag in die rondgaande hof in Nelspruit, Mpumalanga tot 30 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy ʼn bejaarde boer met ʼn hamer doodgeslaan het.

Welcome Zenzele Bulunga het skuldig gepleit op … Lees verder