‘n Vierde persoon is op Mothulung naby Brits in Noordwes dood nadat die polisie op oproeriges losgebrand het.
Die 36-jarige Enock Seimela het Sondagnag aan sy wonde beswyk.
Die polisie en oproermakers het verlede week gebots nadat inwoners die strate … Lees verder