Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder

Menigitis trek 38 plat in Mosselbaai

‘n Uitbreking van virale meningitis is in Mosselbaai in die Suid-Kaap aangemeld.

Dié soort meningitis word deur ontlasting versprei en die simptome sluit koors, hoofpyne, maagpyn, braking, ‘n stywe nek en diarree in.

Die 38 gevalle tussen 1 Desember 2015 … Lees verder

Dan Roodt: Wat van ‘n Groot Trek terug Suid-Kaap toe?

Charles Smith vra vanoggend na watter land ons behoort te emigreer, gegewe die verval en polarisering in Suid-Afrika.

Hy skryf:

Een van die dae gaan Afrikaans ’n taal wees wat jy vir die kombuis, kerk en vleisbraaivure los. Die meeste

Lees verder

Boer in lokval doodgeskiet

‘n Boer, Freddie Tolman, 52, is Woensdag in die jongste plaasaanval buite Hartenbos in die Wes-Kaap doodgeskiet.

Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het gesê Tolman het Woensdagoggend sy werkers gaan haal toe hy in ‘n lokval gery het.… Lees verder

Geweld in Mosselbaai na kragdiewe ontkoppel word

Dertig protesgangers verskyn vandag in die Mosselbaai-landdroshof op aanklagte van openbare geweld na gewelddadige protesoptrede sedert die naweek.

Nagenoeg 80 mense is sedert Sondag in die Kwanonqaba-township naby Mosselbaai in die Suid-Kaap in hegtenis geneem, het RSG berig.

Vier-en-dertig het … Lees verder

Suid-Kaap kuslyn is onbewaak, oop

Herman van Niekerk, die bedryfsbestuurder van Maritime Risk Solutions – ‘n private sekuriteitsfirma vir maritieme veiligheid – sê die dwelms wat by Hartenbos uitgespoel het, behoort waarskynlik aan een van die groot misdaadsindikate in die land.

“Hierdie ouens kom deur … Lees verder