Is Mandela deur die Mossad opgelei?

Volgens ‘n brief waarvan uittreksels in die Israelse koerant Haaretz gepubliseer is, het die jong Nelson Mandela in 1962 opleiding in sabotasie van dié land se geheimediens, die Mossad, ontvang. Blykbaar het Mandela die Mossad-agente gegroet met “Sjalom” en was … Lees verder

Boerejode in die ABO

Die gemiddelde man op straat is waarskynlik nie bewus daarvan dat meer as 300 Jode aan Boerekant in die Anglo-Boereoorlog vir die vryheid van die Boererepublieke (Transvaal en die Vrystaat) geveg het nie. In hierdie verband het David Saks, navorser … Lees verder

Brittanje dreig om bande met Mossad te breek

Ministers in Brittanje is woedend nadat Israelse Mossadagente klaarblyklik met gesteelde identiteite van Britse paspoorthouers gereis het om ‘n sluipmoord in Doebai te gaan pleeg. Dié land het gedreig om hulle inligtingsverhouding met Israel op te skort indien onomwonde bewyse … Lees verder