Parys-terreurverdagte het Duitse kernsentrum se planne gehad

Salah Abdesalam, ’n hoofverdagte in die Parys-terreuraanvalle, het dokumente oor die Duitse kernnavorsingsentrum, Juelich in sy woonstel in die Molenbeek-gebied van Brussel gehad, het ’n groep Duitse koerante gister berig.

Juelich is ná aan die grens met België geleë en … Lees verder

Nóg ‘n bom ruk metrostasie in Brussel

Net na 9:00 het ‘n ontploffing die Maelbeek-metrostasie in die middestad van Brussel geskud, nie ver van die gebied wat die meeste van kerninstellings van die Europese Unie huisves nie, volgens die Belgiese uitsaaier RTBF.

Die EU-administrasie in Brussel het … Lees verder

Terreur-oefening lei tot dood van student

Mediese beamptes moes bystand verleen aan beseer­de studente by die Nairobi-wes hospitaal in Kenia.

‘n Veiligheidsoefening om die Strathmore Universiteit se gereedheid in geval van ‘n terroriste aanval te toets, het skeefgeloop en ‘n stormloop het gevolg nadat geweerskote gehoor … Lees verder