Ons Westerse beskawing is oor die eeue aan talle bedreigings blootgestel. Bedreigings van buite, maar dan veral, die ergste van almal: die bedreigings van binne. En as ons sê bedreigings van binne, dan bedoel ons daarmee die verskynsel dat mense … Lees verder
Etiket: moslems
Leon Lemmer: Europa: Solidariteit of verdeeldheid
Ek het voorheen geskryf oor pogings om staatkundige eenheid in Europa te bewerkstellig, bv met die Europese Unie (EU). Dit is in ooreenstemming met die versugting na globalisering: “The Enlightenment, in which the idea of the European Union is intellectually … Lees verder
Karel Combrinck: Sowetokoors
In een van haar eerste amptelike optredes het die nuut aangewese president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, onlangs ‘n portefeulje (agentskap of ministerie) geskep “om die Europese lewenswyse te beskerm”, ‘n maatreël wat plaasvind binne die raamwerk … Lees verder
Dan Roodt: NG-belhamels wil nie teen gays, maar teen heteroseksuele mans diskrimineer
Die oorweldigende getuienis van samespanning tussen die media, die universiteite en ‘n klein groepie ekstreemlinkse Afrikaners waar dit Afrikaanse kwessies raak, kan ‘n mens laat glo dat ons hele kultuur tans vanuit ‘n korrupte kantoortjie van die nasionale intelligensiediens bestuur … Lees verder
NG Kerk-dominee verwerp Calvinisme, omhels ‘diversiteit’ (Islam en Judaïsme)
‘n NG-predikant van die Groote Kerk in Kaapstad, ds. Riaan de Villiers, het ‘n herrie ontketen omdat hy na afloop van ‘n kerswaak vir die vermoorde Moslems van Christchurch gesê het dat die Calvinistiese uitverkiesingsleer verwerp moet word. Alle gelowe … Lees verder
Leon Lemmer: Julian Langness oor massa-immigrasie en JK Rowling
By ‘n vorige geleentheid het ek oor Julian Langness se boek, Fistfights with Muslims in Europe: One man’s journey through modernity (2016) geskryf (Praag 17.04.2016). Dieselfde rubriek handel ook oor ‘n boek van Bruce Bawer. Wat hierdie twee … Lees verder
Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus
Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder
Katalaanse separatiste hoop migrantestem sal hulle red
Die Katalaanse separatiste hoop dat hul oopgrensbeleid genoeg stemme sal inbring teen die “fascistiese” Spaanse staat.
Die magstryd tussen diegene wat Katalonië se onafhanklikheid ondersteun en diegene wat sy legitimiteit verwerp, het opgewarm, met Josep Lluís Trapero wat as hoof … Lees verder
Tunisiër vermoor bejaarde Oostenrykers ‘uit die haat vir die Vryheidsparty’
Na die wrede moord op ‘n bejaarde egpaar vroegoggend in Linz, Oostenryk, is die motief vir die misdaad nou opgelos: Die verdagte – ‘n 54-jarige Moslem uit Tunisië – het die bloedbad uit haat vir die FPÖ [Freiheitliche Partei Österreichs … Lees verder
VSA stel Moslem-reisverbod in
Die Amerikaanse regering het ‘n gedeelte van sy beleid oor President Donald Trump se omstrede reisverbod op reisigers van ses oorwegend Moslemlande, herroep.
Die verbod het gisteraand in werking getree. Amerikaanse ambassades en konsulate sal nie meer visums goedkeur vir … Lees verder
Linkses histeries na Kanadese ouer vra vir wit dokter
‘n Bekommerde vrou wat daarop aandring dat haar seuntjie ondersoek word deur ‘n wit dokter by ‘n inloopkliniek in Toronto, het opslae gemaak.
Maar Moslem-pasiënte vra gereeld vir ‘n dokter van ‘n spesifieke geslag, het dr. Alan Drummond, mede-voorsitter van … Lees verder
Dodetal kan styg na brand in Londense Moslemgebou
Die Britse polisie sê die dodetal na die brand in `n woonstelgebou in Londen het tot minstens 12 gestyg. Die woonstelgebou word hoofsaaklik deur Marokkane bewoon.
Op Twitter is daar gespekuleer dat dwelmhandelaars die gebou aan die brand gesteek het, … Lees verder
Tiende slagoffer van Manchester het ‘wit massamoord’ gevra
Martyn Hett, wat ook gesterf het in die ISIS-terreuraanval by die Manchester-arena, is hierdie week onthou as iemand wat “met passie en moed geleef het”, het die Britse poniekoerant, The Sun, berig. Die waarheid is egter dat Hett se oproepe … Lees verder
Anti-rassistiese Groene word Stockholm-terroris se vyfde slagoffer
Die 66-jarige Sweedse onderwyseres van die omgewingsparty wat “Ons hou van verskille” op Facebook “gehou-van” het – ‘n slagspreuk wat deur multikulturele ondersteuners gebruik word – en ook ‘n foto opgelaai om diegene wat grensbeheer wil hê belaglik te maak … Lees verder