Dodetal styg na jihadistiese aanval op universiteit in Pakistan

Die dodetal in die aanval op die Bacha Khan-universiteit in Charsadda, ongeveer 50 kilometer van die stad Peshawar, Pakistan, het vinnig gestyg toe gewapende mans die kompleks in die militante-streek bestorm het.

Polisie, soldate en spesiale magte het vinnig gevolg … Lees verder

Egipte loods militêre offensief teen ISIS

Die Egiptiese weermag sê hy gaan voort met ‘n militêre offensief in die Sinai Skiereiland teen die Islamitiese Staat.

Die gebied is tussen Israel, die Gaza-strook en die Suez-kanaal geleë.

Hewige gevegte het vandeesweek tussen Egipste en ISIS-militante waarin meer … Lees verder

Moslemgeweld teister Afrika-vasteland

Moslemgeweld teister die vasteland van Afrika nadat minstens tien mense omgekom het na twee selfmoord-bomaanvalle by die Jazeera Palace-hotel in die Somaliese hoofstad, Mogadishu.

Regeringsoldate is ook in die jongste aanvalle beseer. Verlede week is sewe mense in ‘n bomaanval … Lees verder