Morsi ontsnap doodsvonnis na ISIS-dreigemente

Die Turkse ministerie van buitelandse sake het gister skerp gereageer op die lewens­lange vonnis wat die voormalige Egiptiese president, Mohamed Morsi, Saterdag in Kaïro opgelê is.

Ses ander mense, onder wie twee werknemers van Al-Jazeera, wat saam met hom tereg … Lees verder

EU beraadslaag oor Egipte

Mideast EgyptVrese het toegeneem dat die geweld in Egipte verder kan uitbrei ná die leier van die Moslembroederskap in hegtenis geneem is.

Mohamed Badie se aanhouding is die jongste in ‘n reeks gebeure wat verdere verontwaardiging ontlok van die beleërde BroederskapLees verder

VSA verskerp pogings om Egipte-krisis op te los

Internasionale diplomatieke pogings word verskerp om die politieke krisis in Egipte op te los.

Die Amerikaanse adjunkminister van Buitelandse Sake, William Burns het weer sy besoek aan Egipte verleng sodat hy verdere samesprekings met albei kante in die konflik kan … Lees verder

Egiptiese premier vra ondersteunersverbod op Broederskap

egypt_violenceEgipte se minister van Binnelandse Sake, Muhammad Ibrahim het ‘n verbod gevra op protesoptrede ter ondersteuning van die Moslemse Broederskap.

Dit volg ná nog ‘n nag van onrus in die land waartydens sewe mense dood en meer as 100 beseer … Lees verder