Moslembroederskap-leier in aanhouding

Die geestelike leier van die Moslem Broederskap in Egipte, Mohamed Badie, is Dinsdagoggend in die Nasr City in die noordooste van Kaïro in hegtenis geneem.

Badie (70) was die hoogste bevelvoerder van die organisasie wat deur die owerhede gesoek is. … Lees verder