VSA erken dat ISIS uitbrei

Ná die VSA Dinsdag nog lugaanvalle teen ISIS-teikens in Libië van stapel gestuur het – ‘n uitbreiding van Amerikaanse militêre operasies buite Irak en Sirië – het NBC News ‘n kaart van die globale uitbreiding van die terreurgroep bekom.

Die … Lees verder

Bruin baronnes wil in EU bly oor Brexit se ‘rassisme’

‘n Indiërvrou, die voormalige voorsitster van die Konserwatiewe Party in Brittanje, het midde-in die Brexit-veldtog skielik omgeswaai en van kamp verander oor “rassisme”.

Sayeeda Warsi het voorheen die veldtog om Brittanje aan die Europese Unie (EU) te onttrek (Brexit)gesteun, maar … Lees verder

Orlando-skieter het veiligheidsklaring van G4S gehad

Die gewapende Moslem wat 50 gays in `n nagklub in Orlando in Florida doodgeskiet het, het so onlangs as 2013 sekerheidsklaring van sy werkgewer, die internasionale veiligheidsmaatskappy G4S ontvang.

Die 29-jarige Omar Mateen het twee keer veiligheidsklarings ontvang.

Die Amerikaanse … Lees verder

ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Jakarta-aanvalle

Minstens sewe mense is dood in Jakarta na ‘n terreuraanval waarvoor ISIS verantwoordelikheid aanvaar het.

Verskeie ontploffings en geweerskote is in die middestad gehoor.

‘n Polisiebeampte en Kanadese man, asook vyf aanvallers is gedood in die ontploffings en vuurgevegte in … Lees verder

Al Sjabaab verantwoordelik vir aanval in Kenia

Gewapende lede van Al Sjabaab het Dinsdag in die vroeë oggendure 14 mense, meestal gruisgroefwerkers, vermoor.

Die meeste mense is in hul slaap vermoor, het Kenia se Rooikruis gesê. Die aanval op die dorp, Mandera is soortgelyk aan ’n aanval … Lees verder

Dorpe waar Boko Haram uitgedryf is bly leeg

Patroondoppies lê die wêreld vol, geplunderde handelsbanke lê in puin en uitgebrande motorwrakke staan in die strate van Michika, in die verre noorde van Nigerië se Adamawa-staat.

Michika mag onder die juk van Boko Haram uit wees, maar die dorp … Lees verder

Moslem wen Nigeriese verkiesing

Nigerië se Goodluck Jonathan is deur ‘n Moslem verslaan in Nigerië se mees onlangse verkiesing.

Muhammadu Buhari is as die wenner van die land se presidensiële verkiesing aangewys. Buhari, ’n 72-jarige voormalige militêre leier, is die leier van die Progressiewe … Lees verder

Australië verskerp anti-immigrasiebeleid

Australië gaan sy immigrasiewette verskerp en toeslaan op groepe wat haat aanhits ingevolge ’n rits teen-terrorisme maatreëls wat gister ingestel is om die bedreiging van plaaslike terrorisme die hoof te bied.

Eerste minister Tony Abbott het die maatreëls in die … Lees verder

Terreuraanval ruk Deense hoofstad

In nog ’n beweerde terreuraanval in die Deense hoofstad Kopenhagen, is twee mense dood en vyf polisiebeamptes in twee verskillende skietvoorvalle beseer wat slegs ure namekaar plaasgevind het.

Die eerste voorval het omstreeks 16:00 Saterdag by die Krudttoenden kultuursentrum plaasgevind … Lees verder

Australiese premier tob dat gyselnemer nie terreurlys haal

Die Australiese premier, Tony Abbott het dit bevraagteken dat die man wat verantwoordelik was vir Maandag se gyselaarsdrama in Sydney, se naam nie op die land se terreurlys was nie.

Abbot sê hy wil ook weet hoe Monis, wat op … Lees verder

Kanadese van IS hou Amerikaanse joernaliste aan

Ten minste drie Kanadese burgers, wat by ‘n militante groep in Sirië aangesluit het, was verantwoordelik vir die aanhouding en wrede ondervraging van Amerikaanse joernaliste Theo Curtis en Matt Schrier, het CBC berig.

Intussen het die VSA gesê hulle sal … Lees verder

Man wat Moslem doodslaan kry 8 jaar

Rudolph Viviers, wat ‘n Moslem na ‘n argument oor sy baard doodgeslaan het, is Donderdag tot agt jaar tronkstraf gevonnis, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gesê.

“Viviers is tot 12 jaar tronkstraf, waarvan vier jaar opgeskort is, gevonnis vir strafbare Lees verder

Franse swembad verbied ‘boerkini’

Image
‘n Boerkini

'n Franse openbare swembad in 'n voorstad van Parys, Emerainville, het 'n Moslemvrou in 'n "boerkini" verbied om daar te swem.

Franse wetmakers, 32 van hulle, is tans besig om te oorweeg of die boerka, die allesbedekkende kledingstuk

Lees verder