Die Verenigde State is in groot gevaar om deur die Russies-Ortodokse Kerk oorgeneem te word, volgens die tydskrif Time. Ten minste, dit is wat die beeld van die Withuis wat met die ikoniese katedraal in Moskou verweef is, op die … Lees verder
Sleutelwoord: Moskou
Marine Le Pen besoek Poetin
President Vladimir Poetin het met die leier van die Front National, Marine Le Pen, in die Kremlin Vrydag vergader, het Reuters berig, en aan “haar ‘n potensiële hupstoot vir haar veldtog oorhandig om die presidensiële verkiesing volgende maand in Frankryk … Lees verder
Moskou vrees terreuraanval na makabere kop-episode
Gjultsjhekhra Bobokulowa, ’n kinderoppasser wat verdink word van moord op die kind in haar sorg, het in ‘n hof in Moskou, Rusland verskyn.
Russiese polisie het die vrou in ’n hijab, wat die onthoofde kop van ’n kind Maandag buite … Lees verder
Twis tussen Rusland en SA oor visums
‘n Diplomatieke onderonsie dreig tussen Suid-Afrika en Rusland oor visums.
‘n Besluit deur Moskou om nie visum-vereistes vir Suid-Afrikaners te verslap nie, het glo gelei tot die verskil.
Suid-Afrikaanse sakelui is ontevrede dat Suid-Afrika nie ingesluit word by BRICS-lande nie, … Lees verder
Zuma, Poetin hou samesprekinge
Die Russiese president, Vladimir Poetin, en president Jacob Zuma het hulle bilaterale samesprekings in Moskou afgesluit, het RSG berig.
Die twee leiers het tydens die vieringe van die 70 ste herdenking van die oorgawe van Nazi-Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog … Lees verder
Mandela-groep toegang tot Gasa geweier
Die Russiese president Wladimir Poetin het Woensdag met lede van ‘n groep wat hulself die “Ouderlinge” noem, ontmoet nadat hulle toegang tot Gasa geweier is.
Voormalige staatshoofde en leiers van die belangrikste internasionale organisasies was in Moskou om die Oekraïne … Lees verder
Mosie slaag om provinsie Kotane te noem
Die ANC in die provinsiale wetgewer in Noordwes het sy meerderheid gebruik om ‘n mosie goed te keur om die naam van die provinsie na Moses Kotane te verander.
Kotane, ‘n veteraan van die ANC, se oorskot is verlede maand … Lees verder
Die sluipmoord op Boris Nemtsof
Die moordaanslag op die aartshertog van Oostenryk-Hongarye en erfgenaam van die Oostenryk-Hongaarse keiserryk, Franz Ferdinand was in 1914 die druppel wat die emmer laat oorloop het om die moeisame vrede in Europa tot ‘n einde te bring. Die sluipmoord het … Lees verder
Koue weer vir VSA, warm weer vir Rusland
Besondere koue toestande teister steeds groot dele van Amerika. In die noordoostelike gebiede van die land het Amerikaners deurgeloop onder hul vierde winterstorm die maand.
Die kouefront het na dele in die suide uitgebrei, terwyl die middel-Atlantiese-streek ook deurloop onder … Lees verder
Hoe Joe Slovo die land verower het
Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder
Russe simuleer aanval op Pole
Dokumente wat deur ‘n toonaangewende Poolse nuustydskrif, Wprost, in die hande gekry is, bevestig dat Rusland en Belarus gedurende ‘n gesamentlike militêre oefening, ‘n gesimuleerde aanval op Pole uitgevoer het.
Die oorlogspeletjies, wat glo in September gehou is en ongeveer … Lees verder