Veertien dood na skietery by Sjiïtiese moskee in Kaboel

’n Gewapende man het gister 14 mense by ’n heiligdom in Kaboel, Afganistan doodgeskiet.

Volgens ’n ooggetuie was die aanvaller in ’n polisie-uniform geklee.

Die aanvaller is op die toneel doodgeskiet het Reuters berig.

’n Woedende skare het die oorskot … Lees verder

Selfmoordbommers tref drie stede in Saudi-Arabië

Vier mense is dood nadat selfmoordbomaanvallers drie stede in Saoedi-Arabië geteiken het.

In Medina het ‘n selfmoordbomdraer homself naby die stad se veiligheids-hoofkwartier opgeblaas in wat beskryf word as ‘n aanval deur ISIS.

Die ontploffing was nie ver van die … Lees verder

Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems

‘n Sinagoge in Marseille, Frankryk gaan omskep word in ‘n moskee, wat die demografiese verskuiwings in die Suid-Franse stad weerspieël, het ‘n Joodse leier aan AFP gesê.

‘n Moslem kulturele vereniging, Al Badr, gaan die Or Thora-sinagoge, wat al hoe … Lees verder