Nuwe politieke party vir oud-Weermaglede

‘n Nuwe politieke party, die African United Front, sal na verwagting die politieke arena betree deur aan vanjaar se algemene verkiesing deel te neem.

Die party is opgerig deur lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Weermag.

Dit is na bewering in … Lees verder

IVP, APC sal nie koalisie met KD aangaan nie

Die leier van die African People’s Convention, Themba Godi sê sy party sal nie by die opposisie-koalisie, die Kollektief vir Demokrasie aansluit nie.

Godi sê sy party se politieke program verskil van dié van Kollektief vir Demokrasie onder aanvoering … Lees verder