Mosie slaag om provinsie Kotane te noem

Die ANC in die provinsiale wetgewer in Noordwes het sy meerderheid gebruik om ‘n mosie goed te keur om die naam van die provinsie na Moses Kotane te verander.

Kotane, ‘n veteraan van die ANC, se oorskot is verlede maand … Lees verder

Noordwes wil naam verander te midde van diensleweringsfiasko

Noordwes moet eers sy huis in orde kry voor daar op luukshede soos naamsveranderinge gefokus kan word, sê kritici van die jongste ANC-foefie.

Ongelukkigheid volg op Premier Supra Mahumapelo se aankondiging Vrydag dat daar oorweging geskenk word aan die gedagte … Lees verder