Polisiebeamptes wat Masbieker sleep skuldig aan moord

Die vonnisoplegging van agt voormalige polisiebeamptes wat skuldig bevind is in verband met die moord op die Mosambiekse taxi-bestuurder Mido Macia, is tot 22 September uitgestel.

Al agt is Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind, het RSG berig. … Lees verder

Vermeende xenofobiese aanvallers vra pleitooreenkoms

Die verhoor van die vier swartes wat beskuldig word van die moord op die Mosambiekse burger Emmanuel Sithole is uitgestel. Die vier het in die Alexandra-landdroshof verskyn.

Hulle staan tereg op aanklagte van moord en roof.

Mthinto Bhengu, Sizwe Mngomezulu, … Lees verder