Egiptiese polisie skiet twee van Moslembroederskap

Egiptiese polisie het twee lede van die Moslembroederskap doogeskiet.

Een was die senior leier van die onwettige Islamitiese groep, het ‘n woordvoerder van die ministerie van binnelandse sake Dinsdag bekend gemaak.

Volgens die ministerie was Mohamed Kamal die hoof van … Lees verder

Morsi ontsnap doodsvonnis na ISIS-dreigemente

Die Turkse ministerie van buitelandse sake het gister skerp gereageer op die lewens­lange vonnis wat die voormalige Egiptiese president, Mohamed Morsi, Saterdag in Kaïro opgelê is.

Ses ander mense, onder wie twee werknemers van Al-Jazeera, wat saam met hom tereg … Lees verder

Moslembroederskap-leier in aanhouding

Die geestelike leier van die Moslem Broederskap in Egipte, Mohamed Badie, is Dinsdagoggend in die Nasr City in die noordooste van Kaïro in hegtenis geneem.

Badie (70) was die hoogste bevelvoerder van die organisasie wat deur die owerhede gesoek is. … Lees verder

Dodetal in Egipte styg verder

“Hel“, “slagting“, “chaos is hoe die sogenaamde Dag van Woede in Egipte beskryf word in hoofopskrifte van dagblaaie regoor die wêreld. Nagenoeg 90 mense is gedurende die jongste skermutselings in die land dood.Lees verder

Veiligheidsraad verdeel oor Egipte

egipte4Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ‘n beroep op die Egiptiese regering en die Moslembroederskap gedoen om hulle van geweld te weerhou en versoening na te streef.

Die Raad het na ‘n noodsitting Donderdagnag egter nie ‘n konsensus-verklaring kon … Lees verder

VSA verskerp pogings om Egipte-krisis op te los

Internasionale diplomatieke pogings word verskerp om die politieke krisis in Egipte op te los.

Die Amerikaanse adjunkminister van Buitelandse Sake, William Burns het weer sy besoek aan Egipte verleng sodat hy verdere samesprekings met albei kante in die konflik kan … Lees verder

SA eis Morsi se vrylating van Egipte

morsiDie Suid-Afrikaanse regering eis dat die ontsetelde president van Egipte, Mohammed Morsi, vrygelaat word.

Clayson Monyela, woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking, sê Suid-Afrika dring daarop aan dat die president “en alle ander politieke gevangenes onvoorwaardelik vrygelaat … Lees verder

Egiptiese premier vra ondersteunersverbod op Broederskap

egypt_violenceEgipte se minister van Binnelandse Sake, Muhammad Ibrahim het ‘n verbod gevra op protesoptrede ter ondersteuning van die Moslemse Broederskap.

Dit volg ná nog ‘n nag van onrus in die land waartydens sewe mense dood en meer as 100 beseer … Lees verder

Geweld in Egipte dreig om te verhewig

egyptunrestDie VN Sekretaris-Generaal Ban Ki Moon het ‘n beroep op die Egiptiese weermag gedoen om die afgesette president Mohammed Morsi en ander leiers van die Moslem Broederskap vry te laat.

Ban het die oproep gedoen terwyl teenstanders en ondersteuners van … Lees verder

Beeld dam Egipte met die Hitler-stoflap by

Beeld se hoofartikel vandag het weer al die kenmerke van die Naspers-gedienstigheid wat ons so goed ken. Dan het die dagblad ook seker gemaak dat hulle Afrikaanse lesers se intelligensie grondig onderskat.

Weliswaar verklaar hulle president Morsi en sy Moslem-broederskap Lees verder

Media24: Opgestopte speelgoedhondjies

Een aspek van die dooieboommedia is dat hulle ‘n mens se gesonde verstand onophoudelik beproef met hulle teenstrydighede. By Media24 grens dit so aan skisofrenie dat hulle redaksie se permanente geestelike toestand een van ontkenning en verwardheid is, wat steeds … Lees verder