MDC veroordeel Mugabe se rassisme teen wittes

Zimbabawe se amptelike opposisie, Movement for Democratic Change het president Robert Mugabe se uitlatings oor wit boere tydens sy 91ste verjaardagviering as kras en rassisties bestempel.

Partyleier, Morgan Tsvangirai het Mugabe se dreigement om plase te vat wat nog aan … Lees verder

Uitspraak in MDC-aansoek voorbehou

‘n Zimbabwiese Hoërhof het uitspraak voorbehou in ‘n aansoek van die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, om die land se verkiesingliggaam te dwing om materiaal oor verlede maand se presidensiële verkiesing bekend te maak.

Tsvangirai voer aan dat die materiaal noodsaaklike getuienis … Lees verder

Zimbabwiërs verdien vir Mugabe

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Al wat ‘n koerant en radiostasie is, is buite hulself met vertontwaardiging oor hoe Robert Mugabe die pas afgelope verkiesing in Zimbabwe glo “gesteel” het. Ek moet tog vra: Het enige iemand Lees verder

Tsvangirai betwis vry en regverdige verkiesing

Die Zimbabwiese eerste minister, Morgan Tsvangirai, sê hy glo nie dat die land se verkiesingskommissie môre ‘n vry en regverdige verkiesing in die land kan hou nie, en het gevra dat die lede bedank.

Tsvangirai het aan meer as 50 … Lees verder

Zuma en Mugabe kuier lekker saam

Die dinee is deur die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, aangebied en onder die gaste was die eerste minister, Morgan Tsvangirai.

"Ons bring broederlike groete van Suid-Afrika se mense wat met gespitste aandag die positiewe ontwikkelings in dié land in onlangse

Lees verder

Die dinee is deur die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, aangebied en onder die gaste was die eerste minister, Morgan Tsvangirai.

"Ons bring broederlike groete van Suid-Afrika se mense wat met gespitste aandag die positiewe ontwikkelings in dié land in onlangse

Lees verder