Navorsing oor militêre magte en oorloë is al vir baie jare een van my stokperdjies. Die afgelope paar jaar haak ek vas by Rusland se spesiale magte, genaamd Spetsnaz. Ja, ek hou van Rusland. Ek het respek vir hulle militêre … Lees verder
Etiket: morele waardes
Die simulakrum van progressiwiteit
deur Götterdämmerung
Ek was nog altyd onder die indruk dat vordering sou aandui dat daar ʼn verbetering is vanaf dít wat was tot dít wat nou is. So het ons vordering getoon vanaf grotte na huise, vanaf vingerprentjies teen genoemde … Lees verder
Etiekdebat doodgebore
Die misdaad en veral geweldsmisdaad wat die land teister word dikwels toegeskryf aan ‘n morele verval. Iemand wat bloot honger is, sal byvoorbeeld nie ‘n luukse motor kaap en die bestuurder doodskiet bloot om kos vir hom en sy gesin … Lees verder