Corrie Sanders: Moordverhoor duur voort

Die moordverhoor na die dood van die gewilde kampioenbokser, Corrie Sanders, duur vandag voort.

Die drie Zimbabwiërs, wat verdink word van die moord op Sanders, het in Mei in die Pretoriase hooggeregshof skuld ontken op sy moord.
Paida Fish, Chris … Lees verder

Taalgestremde SA-reg op eerste dag van Oscar-verhoor

Suid-Afrika spog met 11 landstale wat blykbaar daagliks in geen hof tot hul reg kom nie en regspleging benadeel. Dié opspraakwekkende leemte in Maandag tydens die Oscar Pistorius-moordverhoor aan die wêreldmedia ontbloot.

Die gehalte van tolkwerk in howe is van … Lees verder

Oscar-moordverhoor tot volgende jaar uitgestel

oscarDie moordverhoor van die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal van 3 tot 20 Maart aanstaande jaar in die hooggeregshof in Pretoria plaasvind.

Die staat het amptelik die klagstaat teen hom bekendgemaak. Daar is glo bewyse dat Pistorius op 14 Februarie … Lees verder