Swarte verskyn na dubbelmoord op Memel

Die 27-jarige Sabelo Xaba is Sondagmiddag omstreeks 18:00 in Madadeni in hegtenis geneem nadat polisie inligting ontvang het dat hy verbind kan word aan die dubbelmoord op Memel.

Xaba het Woensdag vlugtig in die hof verskyn en sal weer op … Lees verder

SA’ner sal steeds in VSA verskyn vir 2 van 4 moorde

muziDie video-opname van die bekentenis deur ʼn swart Suid-Afrikaners oor vier moorde is deur ʼn Amerikaanse hof verwerp.

Regter Albert Mitchell het beslis dat Muziwokuthula “Muzi” Madondo se staats- en federale regte geskend is omdat sy versoeke vir ʼn prokureur … Lees verder

Vermeende reeksverkragter Madiba se hofsaak begin

SAPDDie hofsaak van ‘n vermeende reeksverkragter en moordenaar begin vandag in die hooggeregshof in Middelburg in Mpumalanga.

Die 29-jarige Peter Madiba staan tereg op 18 aanklagte van verkragting en moord.

Die voorvalle het in 2012 plaasgevind op ‘n aantal plase … Lees verder