‘n Man wie se vrou gedurende ‘n plaasaanval vermoor is, word steeds vermis.
Roger Solik en sy vrou Christine van ‘n plaas in die Nottingham Road omgewing in KwaZulu Natal, is Vrydag aangeval.
Die vrou se liggaam is eers ‘n … Lees verder
‘n Man wie se vrou gedurende ‘n plaasaanval vermoor is, word steeds vermis.
Roger Solik en sy vrou Christine van ‘n plaas in die Nottingham Road omgewing in KwaZulu Natal, is Vrydag aangeval.
Die vrou se liggaam is eers ‘n … Lees verder
Die polisie sal na verwagting meer verdagtes in hegtenis neem in verband met die moorde op drie jong mans van Bloemfontein.
Tien verdagtes tussen die ouderdomme van 19 en 29 is Vrydag in Bloemfontein vir die moorde in hegtenis geneem. … Lees verder
In wat deur die polisie as ‘n “deurbraak” beskryf is, is vier verdagtes deur die Randfonteinse polisie aangekeer in verband met die grusame moorde op 10 Maart 2016 op Kayla Meyer,9, en die res van haar gesin, waaronder haar moeder … Lees verder
Daar is ‘n aansienlike toename in plaasaanvalle in Suid-Afrika sedert 2012 sê die Transvaalse Landbou-unie (TLU SA).
Die statistiek sluit plaasaanvalle en moorde in wat sedert 1990 tot Junie 2016 plaasgevind het.
‘n Totaal van 1 824 moorde is aangemeld … Lees verder
Volgens die polisie se hersamestelling van gebeure by die huis op ‘n kleinhoewe in Randfontein waar Kennith McCormick (42) se gesin wreedaardig uitgemoor is, het klein Kayla Meyer (9) gepoog om te gaan wegkruip toe sy deur die moordenaars gevang … Lees verder
Die moordverhoor van drie swartes Fana Ntshedi, Motsamai Bitterbos en Jackie Louw het Maandag in die Bloemfonteinse hooggeregshof begin.
Hulle staan tereg op die dubbelmoord op die Swanepoel-egpaar van Bainsvlei in Januarie vanjaar.
Bitterbos se suster, Katrina Matthys het Maandag … Lees verder
‘n Vyftigjarige man en twee kinders is Sondagaand doodgeskiet op ‘n plaas by Vredefort in die Vrystaat.
Volgens polisiewoordvoerder Masilela Langa het plaasvoorman Hansie Raadt na bewering ‘n swartman, wat aan hom bekend is, en ses kinders by ‘n vulstasie … Lees verder
Die Universiteit van KwaZulu-Natal se Westville-kampus is Maandag weens geweld gesluit.
Dit volg swart studente op ‘n vernietigingstog gegaan het teen ‘n verhoging in die koste van registrasie vir 2016.
Oproerige swart studente het na bewering die hoof administrasiegebou en … Lees verder
Die polisie het drie verdagtes vasgetrek ivm die moorde op twee jongmense in die Oos-Kaap. Die twee is vermoedelik ontvoer, vermoor en toe in die dam gegooi, het eNCA berig.
Drie swart vermeende aanvallers sal vandag in die landdroshof op … Lees verder
Die moorde van ses mans het die gemeenskap van Joostenbergvlakte geskok gelaat.
Vier van die lyke is intussen uitgeken.
Die vermoorde mans het langs mekaar gelê met hul arms agter hul rûe vasgebind, en hul gesigte in die grond. Hulle … Lees verder
Die SAPD in Gauteng het op die lyke van agt onwettige mynwerkers Sondagaand in ’n goudmyn by Benoni afgekom nadat hulle deur mynpersoneel ontbied is.
Lt.kol. Lungelo Dlamini, woordvoerder van die polisie, sê twee van die lyke was ondergronds. “In … Lees verder
‘n 22-jarige man is buite sy huis in Meloding deur ‘n woedende skare met messe doodgesteek, het die Vrystaatse polisie vandag laat weet.
‘n Groep het Tshidiso Klaas gisteraard in Stiltepark vermoor, volgens die polisie se woordvoerder, Malebo Khosana.
Die … Lees verder
‘n 27-Jarige swart man in hegtenis geneem in verband met nog ‘n moord by Marikana buite Rustenburg, het Noordwes polisie gesê.
Die mans is in die Groep 5-seksie van die Lonminmyn in hegetenis geneem, waar die moord gepleeg is.
Die … Lees verder
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Moontlik was daar ‘n tyd in die negentiende eeu toe mense koerante gelees het bloot om ingelig te word. As deel van jou koerant het jy … Lees verder