Wilders se veiligheid ernstig in gedrang wys nuwe inligting

Geert Wilders is in goter gevaar as wat voorheen berig is, nadat meer inligting oor sekuriteitsprobleme onthul is.

Die politieke donderslag wat Woensdag in Nederland geslaan het, is op die punt om selfs meer skade aan die elite aan te … Lees verder

Reagan se skieter uit psigiatriese inrigting ontslaan

In net meer as ‘n week sal die enigste lewende man wat ‘n Amerikaanse president geskiet het, sy tasse pak en ‘n psigiatriese hospitaal in Washington die laaste keer verlaat.

John Hinckley jr. het reeds vir 17 dae per maand … Lees verder

Dramatiese moordaanslag teen Krejcir-ondersoekers gefnuik

‘n Moordaanslag op ‘n senior polisiebeampte en ‘n privaat forensiese ondersoeker wat gekoppel word aan ‘n ondersoek na die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir, is Donderdag gefnuik na ‘n dramatiese aanval op ‘n Johannesburgse hotel.

‘n Taakspan het die Rivonia Road … Lees verder