Man dood, vrou ernstig na gewapende aanvalle te Muldersdrift

Gewapende aanvalle op blanke kleinhoewebewoners in Muldersdrift duur voort. Oor die afgelope naweek is ‘n blanke man doodgeskiet en ‘n blanke vrou swaar gewond in twee afsonderlike voorvalle.

Volgens konstabel Lucky Matome van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is ‘n eenheid omstreeks … Lees verder

Franse intellektuele beskuldig regering dat hulle haatmisdaad toesmeer

‘n Groep beroemde Franse intellektuele het die Franse owerhede daarvan beskuldig dat hulle die brutale moord deur ‘n swarte op ‘n Paryse vrou toesmeer. Die ope brief bevraagteken die aanklaer se weglating van haatmisdaad in ‘n voorlopige aanklag teen die … Lees verder

Boere in Rustenburg, Ladybrand aangeval kort na Lichtenburg se gru-moord

In die Rustenburg-omgewing is ‘n boer in nog ‘n plaasaanval in die Noordwes-provinsie aangeval en in die arm geskiet.

Drie swart aanvallers het glo die boer oorval toe hy by sy hek op die plaas stilgehou het. Hy en sy … Lees verder

TV-aanbieder Johann Botha gisteraand doodgeskiet in Johannesburgse middestad

Die voormalige aanbieder van die TV-program 50/50, asook aanbieder van ‘n klassieke musiekprogram op Pretoria FM, Johann Botha, is gisteraand tydens ‘n rooftog in die Johannesburgse middestad doodgeskiet. Botha het in ‘n kroeg in die Maboneng-buurt gekuier toe daar ‘n … Lees verder

Motor wat in huis vasjaag dood bejaarde vrou

Die polisie op Postmasburg in die Noord-Kaap ondersoek ‘n klag van strafbare manslag nadat ‘n bejaarde vrou Woensdagaand in haar huis dood is toe ‘n motor teen ‘n buitemuur van haar huis vasgery het.

Polisiewoordvoerder, Sergio Kock, sê Martha Johanna … Lees verder

Duitsland in skok na verkragtings, moord by ouetehuis deur swarte

Duitsland is in skok na ‘n dubbele verkragting, en moord deur ‘n swart migrant by ‘n ouetehuis in Neuenhaus, ‘n dorp in die distrik Bentheim in Nedersakse.

‘n Somaliese “asielsoeker” is aangekla van verkragting van twee gestremde mans in ‘n … Lees verder

Polisielede wat op mekaar skiet eis drie

Twee polisiebeamptes en ‘n voormalige polisiebeampte is vanmiddag in ‘n skietvoorval in Kimberley se middestad dood.

Polisiewoordvoerder Mohale Ramatseba sê ‘n voormalige polisiebeampte het by die polisie se provinsiale kantoor, waar sy vrou werksaam is, opgedaag. Hy wou haar na … Lees verder

Dullstroom-plaasaanval: Twee onskuldiges wat altyd net die goeie in almal wou raaksien

Die grusame verhaal van die plaasaanval in Dullstroom, is nogmaals een van wrede swart geweld teen onskuldige wit slagoffers.

Sue Howarth is in ‘n kritieke toestand in die Midmed intensiewe sorgeenheid. Haar man, Robert Lynn, lê minder as ‘n honderd … Lees verder

Dis ‘n gevaarlike werk om ‘n Russiese gesant te wees

Rusland se ambassadeur in die VSA, Witali Tjurkin, is in sy kantoor in New York dood aan ‘n “hartaanval” net ‘n dag voor sy verjaarsdag. Hy was 64 jaar oud.

Dié werk begin besonder gevaarlik lyk. Dit is nou derde … Lees verder

Kind ontdek ma se verminkte lyk na skool

Die polisie in Limpopo is op soek na ‘n tweede swart verdagte na die grumoord op Tanya Wiers in Pietersburg (Polokwane).

Inwoners van Sterpark sê hulle leef in vrees vir swart aanvallers omdat misdaad skerp toegeneem het. Hulle hoor al … Lees verder

Bruin egpaar vas na grumoord op Hennenman

‘n Bruin egpaar is in hegtenis geneem na ‘n grumoord op Wilfred Ernsting.

Die twee het Woensdag in die Hennenman-landdroshof verskyn nadat hulle in ‘n begrafplaas vasgetrek is.

Wyne Rosslee en sy vrou Charlotte se saak is tot 15 Februarie … Lees verder

Huisaanval in Pretoria eis die lewe van pa

‘n Man wat sy gesin teen swart aanvallers wou beskerm, is Donderdagaand voor sy gesin doodgeskiet.

Die 47-jarige is in Pretoria-oos noodlottig gewond nadat vier swartes die huis binnegedring het en die oorledene se vrou in die sitkamer oorweldig het.… Lees verder

Twee wat dokter op Rouxville vermoor kry lewenslank

Twee swartes is tot lewenslange tronkstraf gevonnis in die Bethulie rondgaande hof vir die moord op ‘n Smithfieldse arts, Bennie Cilliers.

Die Cilliers-egpaar aangeval op hul plaas naby Rouxville in Januarie vanjaar.

Waarnemende Regter Liza Tsatsi het ook ‘n voormalige … Lees verder

Swart aanvallers vier wit slagoffer se moord

Die familie van ‘n man wat deur swartes doodgeslaan is voor sy gesin, het vertel hoe die swartes opgewonde om die slagoffer gedans en fees gevier het.

Buks Oosthuizen (47) van Vereeniging is wreed vermoor terwyl die gesin langs die … Lees verder