Moody’s se afwaartse peiling van die Suid-Afrikaanse ekonomie na gemorsstatus het die rand onder die waterlyn getref. Die nasionale geldeenheid het Maandag deur die R18-per-dollargrens gebreek. Dit het ʼn rekordlaagtepunt van R18-08 teenoor die dollar bereik en hoewel dit daarna … Lees verder
Etiket: Moody’s
Moody’s gradeer agt instellings af
Die graderingsagentskap Moody’s, het ‘n aantal kredietafgegraderings voorgesit met Eskom, Sasol, MTN, die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika en sewe ander maatskappye wat afgegradeer word.
Dit volg op die land se kredietafgradering Vrydag tot die kerf bó rommelstatus, met negatiewe vooruitsigte. Moody’s … Lees verder
Graderingsagentskappe kondig aanstons SA se status aan
Die eerste van drie internasionale kredietgraderingsagentskappe sal vandag aankondig of Suid-Afrika afgegradeer word of nie.
Moody’s sal vandag sy besluit aankondig, terwyl Standard and Poors op 2 Desember sy verslag oor die land se kredietgradering vrystel.
Moody’s gradeer Suid-Afrika tans … Lees verder
SA se kredietgradering onveranderd
Die kredietgraderingsagentskap, Standard and Poor’s het Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd gelaat. Die huidige gradering is BBB-minus met ‘n negatiewe vooruitsig.
Die agentskap het nogtans gewaarsku dat enige tekens van politieke omwenteling wat die ekonomiese beleid kan ondermyn, daartoe kan lei … Lees verder
Moody’s gradeer SA af van stabiel na negatief
President Jacob Zuma het die besluit van die graderingsagentskap Moody’s verwelkom om nie Suid-Afrika se oorhoofse kredietgradering te verlaag nie.
Moody’s het bevestig dat die land se kredietgradering dieselfde bly, maar egter gesê dat die uitkyk van stabiel na negatief … Lees verder
Moody’s verlaag SA se kredietgradering
Die kredietgraderingsagentskap Moody’s het aangekondig dat hulle Suid-Afrika se kredietgradering gaan verlaag.
Volgens die Tesourie is die kredietkoers is van BAA1/P-2 tot BAA2/ P-2 aangepas.
‘n Woordvoerder van die Tesourie, Phumza Macanda sê die kredietvooruitsig het van negatief na stabiel … Lees verder
Staat keur Eskom-hulppakket goed
Die Staat het ‘n hulppakket goedgekeur wat Eskom in staat sal stel om lenings van ‘n bykomende 50 miljard rand te bekom.
Eskom is onder finansiële druk omdat sy uitgawes deur sy inkomste oorskry word weens swart wanbetalers, duur konsultante … Lees verder
Moody’s en Fitch verskil oor Naspers-gradering
Moody’s het Naspers se kredietgradering op Baa3 gehou en sy vooruitsigte as “stabiel” beskryf.
Naspers besit Media24, wat 50% van die aandele in Namibia Media Holdings (NMH) besit. NMH is die moedermaatskappy van Republikein, Namibian Sun, Allgemeine Zeitung en Newsprint … Lees verder
Graderingsagentskap gee SA banke opduim
African Bank se probleme is onwaarskynlik om ’n groot invloed op die groter Suid-Afrikaanse banke te hê, het die graderingsagentskap Fitch gesê.
Fitch se uitlatings kom slegs dae nadat ’n ander graderingsagentskap die vier grootste Suid-Afrikaanse banke – Barclays Africa, … Lees verder