SA stuur nog troepe na DRK na 50 dros

Sowat 500 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag vertrek eersdaags vir twaalf maande na die ontstuimige Republiek van die Kongo.

Die soldate sal na hul bestemming vlieg met VN-huurvlugte. Selepe het gesê die gebruik van VN-huurvlugte is nie as gevolg … Lees verder

VSA ‘bekommerd’ oor stygende geweld in DRK

Die VSA het rebelle-aanvalle op burgerlikes en die Verenigde Nasies (VN) se vredestroepe in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) veroordeel.

Marie Harf, adjunkwoordvoerder van die VSA se departement van binnelandse sake, sê die land is “bekommerd” oor die … Lees verder

SA ontplooi soldate in DRK na Veiligheidsraad se goedkeuring

Suid-Afrikaanse soldate gaan in die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo ontplooi word nadat die hoof van die Verenigde Nasies se missie in die DRK die beskerming van burgerlikes beveel het.

Die ontplooiing is deur president Jacob Zuma … Lees verder