Leon Lemmer: Jackie Grobler oor Suid-Afrikaanse gedenkplekke

Jackie Grobler was ‘n dosent in geskiedenis aan die Universiteit Pretoria. Hy het verlede jaar afgetree. In Mei is die volgende boek van hom gepubliseer: Oor berge en dale: Op reis met ‘n monumentjagter (Johannesburg: Jonathan Ball, 2017, 286p, R230; … Lees verder

Alabama gryp in om Konfederale monumente te beskerm

Amptenare in New Orleans, Louisiana, het verskeie Konfederale monumente verwyder oor redes soos “wit rassisme” en “slawerny” in die suidelike Amerikaanse deelstate met linkses en swartes wat historiese afbeeldings van Amerikaanse geskiedenis op openbare eiendom verwerp. Maar Alabama sal nie … Lees verder

Standbeelde na Fonteine verskuif

‘n Nuwe terrein is in Pretoria geïdentifiseer om “omstrede” standbeelde te huisves.

Dit volg na die verwydering van standbeelde ná vandalisme teen koloniale en Afrikanermonumente.

Die Gautengse LUR vir Sport en Ontspanning, Molebatsi Bopape, sê die provinsiale regering het die … Lees verder

Waar trek ons die streep oor monumente?

Indien dít wat in PRAAG se 1 April-berig beskryf word sou gebeur, is my vraag: Waar trek ons die streep? In alle erns gesproke, is die verwydering van monumente seker nie die ergste wat met ons kan gebeur in ons … Lees verder

‘Alle blanke monumente teen 1 Mei verwyder’ – ANC

Die ANC-regering het gisteraand tydens ‘n spesiale kabinetsitting in Tshwane besluit dat alle “apartheids- en koloniale monumente” teen Werkersdag, 1 Mei, verwyder moet wees”. Dit sluit standbeelde van Paul Kruger, Jan Smuts, Louis Botha, Cecil John Rhodes en koningin Victoria … Lees verder