Stryd rondom BRICS verhewig

Die BRICS-groepering se posisie teenoor korporatiewe mag, het gelei tot die jongste skermutseling tussen die VSA en BRICS.

By die vierde BRICS-byeenkoms in Durban het lede gesê gesonde kompetisie is ‘n voorvereiste vir ekonomiese groei.

Dit is bo-aan die agenda … Lees verder

‘Ek het geleer om byvoeglike naamwoorde te vermy’

Ton Vosloo het uitgetree as nie-uitvoerende voorsitter van Naspers, het Nuus24 berig.

Vosloo, wat al sedert 1956 by die maatskappy betrokke is, sal deur Koos Bekker vervang word. Vosloo het 23 jaar as voorsitter gewerk.

“Naspers en sy vennote is … Lees verder

Naspers-gorilla sit Afrikaners plat

Die debat rondom Naspers en Afrikaanse media wat Alpegro in Net één Afrikaanse koerantstem aanroer, mag nie sonder reaksie verbygaan nie.

Saam met Alpegro smag ek ook na ‘n “verskeidenheid van insigte en menings” soos in die dae toe daar … Lees verder